Omdat ek weet wie Hy is - Ep4 cover art

Omdat ek weet wie Hy is - Ep4

Omdat ek weet wie Hy is - Ep4

Listen for free

View show details

About this listen

In Filippense 3 maak Paulus hierdie kragtige deklerasie wanneer hy in vers 8 sê (en ek lees uit die 2020 vertaling) “Inderdaad reken ek alles as verlies, ter wille van die uitnemendheid daarvan om Christus Jesus, my Here, te ken.” En dan gaan Hyverder in vers 10 met “sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding...”

No reviews yet