Get Your Free Audiobook
-
Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm]
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 7 hrs and 29 mins
Add to cart failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for ₹1,172.00
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
Publisher's Summary
Veelsydige skrywer Marita van der Vyver maak hierin ’n keur van haar mooiste Grimm sprokies – self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is veertig sprokies in die bundel opgeneem. Dit word voorgelees deur drie uitmuntende stemkunstenaars: Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
More from the same
Author
What listeners say about Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm]
Average Customer RatingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story

- Jacobus
- 08-05-13
Briljant geskryf en vermaaklik vertel
[As this is an Afrikaans collection of some of the Brothers Grimm's fairy tales, I shall write the review in Afrikaans followed by an English translation]
Die Mooiste Sprokies van Grimm is 'n keur deur Marita van der Vyver, bekende Afrikaanse skrywer, uit die Grimm-broers se skatkis. Sy het nie net van die mooiste stories gekies nie, maar hulle in lekkerluister Afrikaans aangetrek, sonder om hulle oorspronklike strekking te skaad.
Ek het lekker geluister en beveel die boek ten sterkste aan. Die produksie is nie net van hoogstaande gehalte nie, die voorlesers Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter bring die sprankel in die stories besonder goed na vore.
Uiteindelik is daar goeie Afrikaanse luisterboeke op Audible beskikbaar. Ek hoop hulle word net meer en meer.
[Die Most beautiful Stories of Grimm is a choice from the Grimm-brothers treasure trove by Marita van der Vyver, a well-known Afrikaans writer. She didn't only choose the most beautiful stories, she also clothed them in Afrikaans that is very enjoyable to listen to. This she did without changing the original spirit of the stories.
I enjoyed listening to this book and I heartily recommend it. The production is of a very high quality. The interpretative readers, Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter, brings the stories' sparkle very effectively to the front.
At long last! Now there is some excellent Afrikaans audio books available on Audible. I hope it will increase significantly.]
4 people found this helpful
-
Overall
-
Performance
-
Story

- Anonymous User
- 30-12-22
Great Afrikaans resource for audio stories
The translation is well done. It is still grim, so would not recommend for young children.
-
Overall
-
Performance
-
Story

- danie scholtz
- 15-02-22
audiobook
my 5 year old loves these stories. It is all fiction though. good for a long trip in a car.
-
Overall
-
Performance
-
Story

- Faan H.
- 04-06-21
Best children book
Thank you Marita. I enjoyed this book. Hope to see more of your books on audible soon.
-
Overall
-
Performance
-
Story

- Anonymous User
- 05-12-19
Fees vir klein en groot
Ons het hierdie boek n paar keer al deurgeluister. Niks so lekker soos storietyd nie in Afrikaans nie. Dankie Marita en span vir al julle moeite om n kwaliteit produk te lewer.
-
Overall
-
Performance
-
Story

- Karen Engelbrecht
- 30-05-19
Nie vir klein kindertjies nie.
Die stories is wonderlik vertaal en pragtig uitgevoer deur die lesers. Ek het dit baie geniet! Dit was egter, soos in die voorwoord verduidelik word, getrou aan die oorspronklike verhale en dus heeltemal te "Grimm" vir my kleuter.