Episode 4 met Just Mia cover art

Episode 4 met Just Mia

Episode 4 met Just Mia

Listen for free

View show details

About this listen

Hierdie week se gas het opslae gemaak met haar groot liefdes enkelsnit 'LIEFDESLAAF' wat n groot gunsteling geword het onder haar aanhangers. Sy het ook in 2019 deel geneem in The Voice SA se derde seisoem em was deel van die top 32. Vroeg 2020 release sy haar Engelse enkelsnit 'HERE I GO AGAIN' wat net so groot treffer geword het. Hierdie week kuier ek aanhuis by die lieflike JUST MIA.
No reviews yet