• 'n Mens moet iewers begin...
    Jan 5 2026

    Ek't op 'n dag ontdek ek is grys, nou is ek op 'n mensweesreis om die wysheid op te spoor wat daarmee saam gaan. En die lewe gebeur mos eintlik in die grys, die altyd tussenin.

    Hierdie is die begin van die reis, want 'n mens moet iewers begin.

    Show More Show Less
    9 mins