The Baascast cover art

The Baascast

The Baascast

Written by: Baas de Beer
Listen for free

About this listen

"I speak to people I find interesting -mostly , but not exclusively, in the entertainment business- about life, the universe and everything. " - Baas de Beer, Host of The Baascast -- Baas de Beer is an entertainer, musician, and opinionist with a love for music, travel, people, dogs and cool ideas. He is occasionally funny, often wrong and always attempting to enjoy life. --Baas de Beer Music
Episodes
  • The TRUTH about Schizophrenia - You Are Not Alone - [Baascast #38]
    Feb 17 2026

    We say the words, we make the jokes... we see the movies and we form our own ideas about what Schizophrenia is.

    Then we have a chance to change everything. To reshape what we know about a disorder that affects as many as 1 out of every 100 people on planet earth.

    Recording this podcast with YANA's Linda Prinsloo taught me a lot. I hope that listening to it, offers you the same.


    Support the fund raising initiative at Boiler Room Bar in Pretoria East:

    https://bit.ly/jam4yana2026



    --------------

    Click op dinge:

    Baas de Beer: ⁠https://linktr.ee/ChristoDeBeer⁠


    YANA: https://youarenotalone.co.za


    --------------


    Recorded at Boathouse Studio, Equestria (Pretoria)

    Recording and editing by Christo de Beer.

    Cameras sponsored by Audiotorch

    Show More Show Less
    28 mins
  • 'n Jong band met baie vrae - Toonhoog -- Wenners: Battle for Boogie 25 --[Baascast #37]
    Nov 4 2025

    Waaroor praat mens met 'n band wat net-net langer bestaan as wat 'n episode van die Baascast lank is?

    Toonhoog het die Battle for Boogie 2025 gewen, en hul was ook finaliste in die jaar se Netwerk24 Rockspaaider kompetisie - maar hul is skaars 2 jaar lank al 'n orkes. Dit was dus 'n gulde geleentheid om dié episode van die Baascast, kinda in 'n band konsultasie sessie in te verander.

    Ek hoop daar is ander jong bands wat maybe iets kan leer uit die geselsie.

    DISCLAIMER: Ek is redelik seker my opinies word nie deur almal gedeel nie. Kom ons chat in die comments - ek is altyd keen om verkeerd bewys te word!


    Geniet die gesels, en gaan luister gerus na Toonhoog se tunes - ek is seker jy gaan nog baie van hulle hoor!


    --------------

    Click on things:

    Baas de Beer: ⁠https://linktr.ee/ChristoDeBeer⁠

    Toonhoog: https://linktr.ee/toonhoogband

    --------------


    Recorded at Padlangs Restaurant, Derdepoort (Pretoria)

    Recording and editing by Christo de Beer.

    Cameras sponsored by Audiotorch

    Show More Show Less
    1 hr and 7 mins
  • "But Did Ya Die?" - TUIN se Storie van Hoop -[Baascast #36]
    Oct 27 2025

    WAARSKUWING: Die episode deel met sake soos verslawing, self-skade, en meer. Sensitiewe kykers wees gewaarsku - maar weet net, die is 'n verhaal van hoop!TUIN praat vir die eerste keer uit oor haar ervaringe van die afgelope paar jaar - Hoe sy haarself uit 'n pad van verslawing en verderf gekry het, en die waarhede wat sy geleer het along the way. Ons gesels ook oor haar nuwe song (wat sy saam met Ampie uitgebring het): Konfetti Sonder Kleur - 'n Pragtige song geinspireer deur wyle Kobus de Kock Jnr. Dit is hartroerend.Verder probeer ek om die Tuin-puns tot 'n minimum beperk - en ek fail slegs ligweg daarmee ;-) -------------- Click op dinge:Baas de Beer: ⁠https://linktr.ee/ChristoDeBeer⁠Konfetti Sonder Kleur: • Ampie & Tuin - Konfetti Sonder Kleur (Ampt...

    Tuin Tok: https://www.tiktok.com/@tuinmuso

    Tuinstagram: https://www.instagram.com/tuinmuso

    Tuin Gesigboek: https://www.facebook.com/share/1K2cLj5BqS/

    -------------- Recorded at Boathouse Studio, Equestria (Pretoria)Recording and editing by Christo de Beer.Cameras sponsored by Audiotorch

    Show More Show Less
    57 mins
No reviews yet