Vra Net! cover art

Vra Net!

Vra Net!

Written by: Roelf Diedericks
Listen for free

About this listen

Die Vrae Net Podcast – waar ons diep delf in die musiekbedryf en wat dit wat om ‘n suksesvolle loopbaan te bou. As jy passievol is oor musiek en die ins en outs van die bedryf, dan is hierdie die plek vir jou. Met gaste soos Hunter Kennedy, Deon Meiring, Basson, en ander groot name uit die bedryf. Moenie dit misloop nie – elke episode is vol waardevolle raad, insigte, en inspirerende stories!Copyright 2026 All Rights Reserved Art Entertainment & Performing Arts
Episodes
  • Vra Net! - Gerhard Grobler - EP03
    Nov 29 2024

    Gerhardt is 'n uitsonderlike baskitaarspeler en 'n meesterlike klankingenieur wat diep respek afdwing in die musiekbedryf.

    Show More Show Less
    30 mins
  • Vra Net! - Danie Du Toit - Spoegwolf - EP02
    Nov 22 2024

    Spoegwolf is een van Suid-Afrika se mees ikoniese bands, bekend vir hul diepgaande lirieke en indrukwekkende musiek.

    Show More Show Less
    26 mins
  • Vra Net! - Arnold Van Der Walt - EP01
    Nov 15 2024

    Arnold Van Der Walt

    Arnold Van Der Walt is 'n ervare vermaaklikheidsbestuurder wat al jare lank ‘n bekende en betroubare figuur in die musiekbedryf is.

    Show More Show Less
    26 mins
No reviews yet