Showing results by author "Jeremy Vearey" in All Categories
-
-
Jeremy vannie Elsies [Jeremy from Elsie's River]
- Written by: Jeremy Vearey
- Narrated by: Dean Balie
- Length: 6 hrs and 15 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, heimlik politieke kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy 'n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel.
Preview -
Jeremy vannie Elsies [Jeremy from Elsie's River]
- Narrated by: Dean Balie
- Length: 6 hrs and 15 mins
- Release Date: 20-10-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹649.68 or free with 30-day trial
-