Die Alchemis cover art

Die Alchemis

Preview

Listen with Audible free trial

Free with 30-day trial
Prime logo New to Audible Prime Member exclusive:
2 credits with free trial
1 credit a month to use on any title to download and keep
Listen to anything from the Plus Catalogue—thousands of Audible Originals, podcasts and audiobooks
Download titles to your library and listen offline
₹199.00 per month after 30-day trial. Cancel anytime.

Die Alchemis

Written by: Paulo Coelho
Narrated by: Dawid Minnaar
Free with 30-day trial

₹199.00 per month after 30-day trial. Cancel anytime.

Buy Now for ₹546.23

Buy Now for ₹546.23

“Om dit waarvoor jy bestem is te verwesenlik, is ’n mens se enigste verpligting.” (Uit Die alchemis)

Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor ’n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na ’n skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy ’n sigeunerin, ’n man wat homself ’n koning noem, en ’n alchemis. Hulle almal help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as ’n reis op soek na wêreldse goed, verander in ’n ontdekking van die skat binne-in ’n mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis ’n universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister.

“Hierdie roman se boeiende verhaal en die stralende elegansie waarmee dit vertel word, is gefundeer in die ewige wysheid oor hoe om jou hart te volg.” (Booklist)

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2017 Protea Boekhuis (P)2026 Audible Inc.
Classics Genre Fiction Metaphysical & Visionary
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet