PRIME MEMBER EXCLUSIVE | 3 Months Free Trial

Auto-renews at INR 199/mo after 3 months. Cancel anytime. Offer ends 15 July, 2026.
Die ander Marta (2012) cover art

Die ander Marta (2012)

Preview
LIMITED TIME OFFER
3 Months Free Trial
Get this deal
Offer ends on 15 July, 2026 at 11:59 PM IST.
1 credit a month to use on any title.
Listen to anything from the Plus Catalogue—thousands of Audible Originals, podcasts and audiobooks.
₹199 per month after 3 months. Renews automatically. Cancel anytime. Offer ends 15 July, 2026 at 11:59 PM IST.
Download titles to your library and listen offline.

Die ander Marta (2012)

Written by: Eleanor Baker, RSG
Narrated by: Magda van Biljon
Get this deal

₹199 per month after 3 months. Renews automatically. Cancel anytime. Offer ends 15 July, 2026 at 11:59 PM IST.

Buy Now for ₹546.23

Buy Now for ₹546.23

Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die “dienende Marta” wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervrou wat op ʼn dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ʼn einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind ʼn tydelike heenkome in ʼn eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sy’s weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in ʼn “gebonde” situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van ʼn emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 NB Publishers (P)2015 NB Publishers
Genre Fiction Literary Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet