PRIME MEMBER EXCLUSIVE | 3 Months Free Trial

Auto-renews at INR 199/mo after 3 months. Cancel anytime. Offer ends 15 July, 2026.
In die land van pamperlang cover art

In die land van pamperlang

Preview
LIMITED TIME OFFER
3 Months Free Trial
Get this deal
Offer ends on 15 July, 2026 at 11:59 PM IST.
1 credit a month to use on any title.
Listen to anything from the Plus Catalogue—thousands of Audible Originals, podcasts and audiobooks.
₹199 per month after 3 months. Renews automatically. Cancel anytime. Offer ends 15 July, 2026 at 11:59 PM IST.
Download titles to your library and listen offline.

In die land van pamperlang

Written by: Linda Rode
Narrated by: Roeline Daneel, Anrich Herbst, Susanne Beyers
Get this deal

₹199 per month after 3 months. Renews automatically. Cancel anytime. Offer ends 15 July, 2026 at 11:59 PM IST.

Buy Now for ₹324.73

Buy Now for ₹324.73

Dié bundel met klassieke verhale vir kleintjies is nou ook as luisterboek beskikbaar! ’n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Linda Rode (P)2013 Human & Rousseau
Animal Fiction Animals Animals & Nature Literature & Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet