PRIME MEMBER EXCLUSIVE | 3 Months Free Trial
Auto-renews at INR 199/mo after 3 months. Cancel anytime. Offer ends 15 July, 2026.
Kamikaze
Failed to add items
Add to cart failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for ₹659.55
-
Narrated by:
-
Anrich Herbst
-
Written by:
-
Rudie Van Rensburg
Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad.... En dan moet dit natuurlik só kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar nóg te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die Afrika-handel in vervalste medikasie wat ook Kassie se aandag verg. Slim skuiwe, dis wat Kassie moet maak, en gou ook.... Spioenasie en parlementêre wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwêreld en 'n kil moordenaar uit jou nagmerries - Kamikaze is Van Rensburg se spannendste roman nóg!
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2021 Rudie Van Rensburg (P)2021 Queillerie