K-Whole cover art

K-Whole

K-Whole

Written by: K-Whole
Listen for free

About this listen

Welkom by K-Whole! Die podcast met twee mislukke millennials wat kerm en kla oor mense en hulle tendense. Ons gesels oor ons manic manager, trauma dumping, retail, en ou mense wat small-talk maak. Het jy 'n storie? Stuur 'n e-pos na thekwholepodcast@gmail.com. Jy kan anoniem bly as jy nou regtig wil.K-Whole
Episodes
  • K-Whole Podcast Ep 7
    Oct 25 2024

    In vandag se episode praat ons kak, soos altyd; kleindorpie lewe vir Katherine, 'n world tour vir Wade, velprobleme, Italiaans, eende/katte, mense wat hul toonaels knip in publiek, mense wat tamatiesous bottels lek in Spur, Crocks

    en vele meer!#afrikaans #podcast #tiete

    Show More Show Less
    52 mins
  • K-Whole Podcast Ep 6
    Jun 30 2024

    In hierdie episode bespreek ons Justin Timberlake se DUI arrest (met Katherine wat Britney in die agtergrond speel) Chappell Roan, kerke en piercings - onder andere!

    #afrikaans #podcast #onsvloek

    Show More Show Less
    29 mins
  • The K-Whole Podcast Ep #5 hiiiiiii gayyyyyyy #afrikaans
    Jun 17 2024

    Katherine wil op Ozempic gaan en Wade wil he almal moet "Shut the Fuck up!"

    In hierdie episode gesels ons oor mense en hulle stoute kinders, mense in Miami se self-confidence, Katherine se failed TikTok aankopie, SPF's en 'n hele paar ander kwale!

    Mail ons gerus op thekwholepodcast@gmail.com as jy enige kwale met ons wil deel! Byeeeee!

    Show More Show Less
    59 mins
No reviews yet