Episodes

  • K-Whole Podcast Ep 7
    Oct 25 2024

    In vandag se episode praat ons kak, soos altyd; kleindorpie lewe vir Katherine, 'n world tour vir Wade, velprobleme, Italiaans, eende/katte, mense wat hul toonaels knip in publiek, mense wat tamatiesous bottels lek in Spur, Crocks

    en vele meer!#afrikaans #podcast #tiete

    Show More Show Less
    52 mins
  • K-Whole Podcast Ep 6
    Jun 30 2024

    In hierdie episode bespreek ons Justin Timberlake se DUI arrest (met Katherine wat Britney in die agtergrond speel) Chappell Roan, kerke en piercings - onder andere!

    #afrikaans #podcast #onsvloek

    Show More Show Less
    29 mins
  • The K-Whole Podcast Ep #5 hiiiiiii gayyyyyyy #afrikaans
    Jun 17 2024

    Katherine wil op Ozempic gaan en Wade wil he almal moet "Shut the Fuck up!"

    In hierdie episode gesels ons oor mense en hulle stoute kinders, mense in Miami se self-confidence, Katherine se failed TikTok aankopie, SPF's en 'n hele paar ander kwale!

    Mail ons gerus op thekwholepodcast@gmail.com as jy enige kwale met ons wil deel! Byeeeee!

    Show More Show Less
    59 mins
  • K-Whole Ep 4
    Apr 17 2024

    Luister net want dit is kakpraat in Afrikaans!

    Show More Show Less
    21 mins
  • K-Whole Podcast Ep #3
    Mar 19 2024

    K-Whole, die podcast met twee mislukke millenials wat kak en kerm oor mense en hul tendense - in Afrikaans!

    Hierdie is nie vir sensitiewe luisteraars nie want ons vloek en praat kak.

    Dankie vir die luister en kyk!

    Katherine & Wade

    Show More Show Less
    36 mins
  • K-Whole Podcast Ep#2 (Afrikaans)
    Mar 5 2024

    Waarskuwing: Vuil taal en random opinies - vat hierdie met 'n knippie sout! Welkom by episode 2 van K-Whole - die podcast met twee mislukke millenials wat kak en kerm oor mense en hul tendense - waar ons gesels oor ons kwale van die week, gevoelens wat seer gemaak is, ons gunsteling 'true crime' stories en baie meer. Mail ons op thekwholepodcast@gmail.com

    Show More Show Less
    27 mins
  • The K-Whole Podcast Ep #1
    Feb 19 2024

    Die podcast met twee mislukke millennials wat kak en kerm oor mense en hulle tendense.


    In hierdie eerste pod het ons mic issues, maar ons belowe die tweede pod gaan beter wees!

    #foute #firsttry #thekwhole

    Show More Show Less
    28 mins