Showing results by narrator "Petru Wessels" in All Categories
-
-
Flenters [In Pieces]
- Written by: Petru Wessels
- Narrated by: Petru Wessels
- Length: 27 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Flenters is geskryf oor baie jare—op stukkies papier, agterop kwitansies, aankope lysies, doktersrekeninge. Enige iets wat byderhand was om my gedagtes op neer te skryf. Dit het my opgeval dat al hierdie flentertjies, soos stukkies van ‘n legkaart, my lewensreis weerspieël. ‘n Reis van baie seisoene—die van jong vrou, eggenote, moeder, ouma en aktrise. Ek wil graag glo dat die leser ‘n mede-reisiger sal word. ‘n Reis wat dalk, wie weet, nou eers begin…
-
Flenters [In Pieces]
- Narrated by: Petru Wessels
- Length: 27 mins
- Release Date: 08-09-22
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: ₹503.00 or 1 Credit
Sale price: ₹503.00 or 1 Credit
-