• 7 | Kan 10 minute ‘n dag ‘n werklike verskil maak in my lewe?
    Jun 24 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!

    Volg my op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za

    ๐“๐Ž๐“๐€๐‹ ๐…๐ˆ๐“๐๐„๐’๐’ ๐†๐Ž๐ƒ'๐’ ๐–๐€๐˜: ๐Ÿ’๐ŸŽ-๐ƒ๐€๐˜ ๐‰๐”๐Œ๐๐’๐“๐€๐‘๐“ ๐‚๐‡๐€๐‹๐‹๐„๐๐†๐„: A faith-fueled mini program designed to help you realign your habits, reconnect with God, and grow in every area of lifeโ€”spiritual, physical, relational, intellectual, social, and economic. 6 small steps a day. 10 minutes each. Real transformation. (https://wilmamostert.com/total-fitness-gods-way-jumpstart-challenge/)

    Show More Show Less
    12 mins
  • 6 | Is Jy Die Passasier Of Die Bestuurder Van Jou Lewe?
    Jun 11 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!

    ๐‰๐จ๐ฎ ๐ฌ๐ž๐ฅ๐Ÿ๐ซ๐ž๐Ÿ๐ฅ๐ž๐ค๐ฌ๐ข๐ž ๐ฏ๐ซ๐š๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐๐š๐ :

    1. Wat spreek jy gereeld uit oor jouself wat God glad nie sou sรช nie?

    2. As God nou voor jou kom staan - hoe sou Hy voel om jou hierdie dinge van jouself te hoor sรช?

    3. In watter areas van my lewe het ek begin glo ek het nie meer โ€™n keuse nie?

    4. Watter keuse kan ek vandag maak om daaruit te begin stap?

    5. Waar kan ek met meer vertroue begin optree omdat ek weet God bemagtig my?

    Volg my op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za

    Show More Show Less
    15 mins
  • 5 | Leef ek God Se Ware Doel En Plan Uit Vir My Lewe?
    Jun 5 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!

    Selfrefleksie vrae:

    1. Wat moet ek neerlรช, om plek te maak vir wat God wil doen in en deur my?
    2. Op watter manier kan ek begin om doelbewus 'n voorbeeld te wees in een van die volgende areas: my woord, my wandel, my liefde, my geloof, of my integriteit? Kies een spesifieke area en dink aan 'n konkrete aksie.

    Volg my gerus op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za

    Show More Show Less
    12 mins
  • 4 | Sê jy rerig wat jy bedoel? Of is dit net leë woorde?
    Jun 4 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!

    Volg my op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za

    Show More Show Less
    10 mins
  • 3 | As die lewe jou aanhou skop terwyl jy lê.
    Jun 3 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!

    Volg my op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal
    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za

    Show More Show Less
    9 mins
  • 2 | Kies vandag om ’n baken van hoop te wees.
    Nov 2 2023
    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program. Jy is op die regte plek op die regte tyd. Gryp jou nota boek en pen maak gereed om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep. Nie net vir jouself nie, maar vir almal met wie jy in aanraking kom. Kom leer vandag hoe om jou verlede te eien en dit jou getuienis te maak om ander te inspireer en aan te moedig.
    Show More Show Less
    8 mins
  • 1 | Welkom By Die “Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe” Potgooi Program
    Jul 22 2023

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe Potgooi Program. Die Program waar jy leer hoe om beter keuses te maak om โ€˜n beter jy te wees, en โ€˜n beter lewe te skep sodat jy God se lig kan skyn in hierdie donker wรชreld.

    Volg my op: https://www.instagram.com/wilma_mostert/

    4 mins