• Omdat ek weet wie Hy is - Ep4
    Jan 13 2026

    In Filippense 3 maak Paulus hierdie kragtige deklerasie wanneer hy in vers 8 sê (en ek lees uit die 2020 vertaling) “Inderdaad reken ek alles as verlies, ter wille van die uitnemendheid daarvan om Christus Jesus, my Here, te ken.” En dan gaan Hyverder in vers 10 met “sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding...”

    Show More Show Less
    8 mins
  • Omdat ek weet wie Hy is... Ep3
    Jan 9 2026

    II Kor 3:18 sê "En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is."


    Om soos Hy te word is om Hom te aanskou.

    Show More Show Less
    9 mins
  • Omdat ek weet wie Hy is - Ep2
    Jan 7 2026

    God wil jou vandag uitnooi om Hom die geleentheid te gee om jou identiteit en waarde te bepaal

    Show More Show Less
    7 mins
  • Omdat ek weet wie Hy is... Ep.1
    Jan 6 2026

    Josh Baldwin sing 'n lied wat begin met "I know who I am 'cause I know who He is", en hierdie woorde het my so so diep in my hart getref, dat ek graag 'n paar gedagtes met julle wil deel rondom dit.

    Show More Show Less
    9 mins
  • Ep1 - Immanuel, God met ons
    Dec 16 2025

    In Matt 1:23 verskyn die engel aan Josef in 'n droom, en hy sê vir hom die volgende: "Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons."

    Maar wat het dit Hom gekos om met ons te wees?

    Show More Show Less
    6 mins
  • Ep6 - Hoe bly ek in Jesus? - Werp al jou bekommernis op Hom
    Dec 11 2025

    I Petr 5:7 sê ons moet al ons bekommernisse op Hom werp, WANT Hy sorg vir ons. Om te worry, is hoogmoed, want daardeur sê jy vir God "Ek sal hierdie een uit sort"

    Show More Show Less
    9 mins
  • Ep5 - Hoe bly ek in Jesus? 'n Paar praktiese maniere
    Dec 10 2025

    Hier is net 'n paar praktiese dinge wat ek en Ina doen om ons konneksie met Hom sterk te hou.

    Show More Show Less
    8 mins
  • Ep4 - Hoe bly ek in Jesus? - Begin so reken...
    Dec 5 2025

    Rom 6:11 sê "So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir God in Christus Jesus, onse Here."

    Die sleutel tot ons konneksie met ons nuwe wedergebore lewe is, "so moet julle ook reken" of te wel, so moet julle ook dink

    Show More Show Less
    10 mins