Showing results by author "Helene de Kock" in All Categories
-
-
Drome het ook asem
- Written by: Helene de Kock
- Narrated by: Roeline Daneel
- Length: 10 hrs and 48 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Om sommer net te wees. En dalk te verlang na 'n ver plek waar sy droom asemhaal. Duncan Weston, eienaar van die spoglandgoed Soeterwijn in die Boland, voel of hy uit homself kan stap. Heeltemal weg van alles en almal wat hy ken. Ongeag die sukses wat hy as wynmaker en nuutverkose stadsraadslid geniet, voel hy steeds leeg. Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie? ’n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nou nodig het. In Rome wag doktor Isabel Haasen hom by die lughawe in.
Preview -
Drome het ook asem
- Narrated by: Roeline Daneel
- Length: 10 hrs and 48 mins
- Release Date: 29-07-26
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹905.79 or free with 30-day trial
-
-
-
Stella se dogters [Stella's Daughters]
- Written by: Helene de Kock
- Narrated by: Sanett Oosthuizen
- Length: 11 hrs and 21 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters—en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.
Preview -
Stella se dogters [Stella's Daughters]
- Narrated by: Sanett Oosthuizen
- Length: 11 hrs and 21 mins
- Release Date: 01-05-22
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹901.51 or free with 30-day trial
-
-
-
Elisabet se oorlog [Elizabeth's War]
- Written by: Helene de Kock
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 44 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vryheid en onvoorwaardelike liefde vind?
Preview -
Elisabet se oorlog [Elizabeth's War]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 44 mins
- Release Date: 01-05-22
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹812.76 or free with 30-day trial
-
-
-
Diana se dag [Diana's Day]
- Written by: Helene de Kock
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 9 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Helene de Kock bewys weereens hoekom sy as een van Afrikaans se beste verhoudingsromansiers gereken word. Diana se dag is deernisvol én onvoorspelbaar, met karakters wat deurgaans inspireer en ontroer.
Preview -
Diana se dag [Diana's Day]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 9 mins
- Release Date: 07-10-24