Showing results by narrator "Joanie Combrink" in All Categories
-
-
Vlug [Flight]
- Written by: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 9 hrs and 2 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense.
Preview -
Vlug [Flight]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 9 hrs and 2 mins
- Release Date: 14-12-22
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹546.23 or free with 30-day trial
-
-
-
Elisabet se oorlog [Elizabeth's War]
- Written by: Helene de Kock
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 44 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vryheid en onvoorwaardelike liefde vind?
Preview -
Elisabet se oorlog [Elizabeth's War]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 44 mins
- Release Date: 01-05-22
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹812.76 or free with 30-day trial
-
-
-
'n Tuin vir Tessa [A Garden for Tessa]
- Written by: Helena Hugo
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak; tot vandag is haar tuin steeds haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?
Preview -
'n Tuin vir Tessa [A Garden for Tessa]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs
- Release Date: 12-09-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹546.23 or free with 30-day trial
-
-
-
Stormkind [Storm Child]
- Written by: Riana Scheepers
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 4 hrs and 52 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so ’n stormnag ontmoet Jana vir !X’uri. !X’uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek.
Preview -
Stormkind [Storm Child]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 4 hrs and 52 mins
- Release Date: 26-08-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹546.23 or free with 30-day trial
-
-
-
Die grafte jubel
- Written by: Mrs Esta Steyn
- Narrated by: Ms Joanie Combrink
- Length: 2 hrs and 45 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
In Afrikaans. Het jy al iemand geliefd aan die dood afgestaan? ’n Eggenoot, ‘n ouer, dalk ’n kind? In hierdie aangrypende boek vertel Esta Steyn die verhaal van haar en twee van haar seuns ... Hoe sy by die trauma-saal by Tygerberghospitaal wag op die dokter, hoe hulle soek na ’n vermiste kind op see.
Preview -
Die grafte jubel
- Narrated by: Ms Joanie Combrink
- Length: 2 hrs and 45 mins
- Release Date: 19-03-13
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹377.22 or free with 30-day trial
-
-
-
Dis ek, Anna
- Written by: Elbie Lötter
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs and 25 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook beskikbaar as luisterboek. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy vir niemand kon vertel dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. In dié verhaal verbreek sy eindelik die swye oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam van die skrywer Anchien Troskie.
Preview -
Dis ek, Anna
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs and 25 mins
- Release Date: 19-03-13
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹546.23 or free with 30-day trial
-
-
-
Wielie Wielie Walie
- Written by: Louise Smit, Séan Verster
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 1 hr and 9 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Wielie Wielie Walie is nou ook as luisterboek beskikbaar! Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Walieparkie, naby die Walieberge. Bennie Boekwurm, Bytjie en die Blomme woon ook daar, en Bennie lees nog aanmekaar vir die maatjies stories – hy is ’n slim wurm wat baie boeke in sy boektonnel het. Op ’n mooi dag kry hulle ’n nuwe maatjie – sy naam is Wagga Wagga Kwag en hy kom maak almal se lewe sommer ekstra vrolik.
Preview -
Wielie Wielie Walie
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 1 hr and 9 mins
- Release Date: 18-12-13
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹324.73 or free with 30-day trial
-
-
-
Die staat teen Anna Bruwer
- Written by: Anchien Troskie
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 5 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Dié blitsverkoper is uiteindelik ook as luisterboek beskikbaar! Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lötter weer haar pen op, en skryf die opvolg.
Preview -
Die staat teen Anna Bruwer
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 5 hrs and 59 mins
- Release Date: 10-01-14
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹546.23 or free with 30-day trial
-
-
-
Rympies vir pikkies en peuters
- Written by: Riana Scheepers
- Narrated by: Joanie Combrink, Susanne Beyers
- Length: 2 hrs and 36 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
ʼn Paar jaar ná die publikasie van Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hul nuwe bundel, Rympies vir Pikkies en Peuters, bied ʼn keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is sorgvuldig saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Vir opvoeders en versorgers in speelskole is hierdie bundel ʼn onmisbare bron en hulpmiddel, maar dit sal net so tuis wees by die huis as in die klaskamer.
Preview -
Rympies vir pikkies en peuters
- Narrated by: Joanie Combrink, Susanne Beyers
- Length: 2 hrs and 36 mins
- Release Date: 31-03-16
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹324.73 or free with 30-day trial
-
-
-
'n Baie lang brief aan my dogter [A Very Long Letter to My Daughter]
- Written by: Marita van der Vyver
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 11 hrs and 40 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.
Preview -
'n Baie lang brief aan my dogter [A Very Long Letter to My Daughter]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 11 hrs and 40 mins
- Release Date: 14-07-21
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹905.79 or free with 30-day trial
-
-
-
Spertyd [Deadline]
- Written by: Elsa Joubert
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs and 45 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur 'n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon, maar haar belewenis van die hede en onlangse verlede word onlosmaaklik vervleg met herinneringe aan veel verder terug, alles geteken met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers.
Preview -
Spertyd [Deadline]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs and 45 mins
- Release Date: 10-02-20
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹546.23 or free with 30-day trial
-
-
-
Diana se dag [Diana's Day]
- Written by: Helene de Kock
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 9 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Helene de Kock bewys weereens hoekom sy as een van Afrikaans se beste verhoudingsromansiers gereken word. Diana se dag is deernisvol én onvoorspelbaar, met karakters wat deurgaans inspireer en ontroer.
Preview -
Diana se dag [Diana's Day]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 9 mins
- Release Date: 07-10-24
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹901.51 or free with 30-day trial
-