Showing results by author "Riana Scheepers" in All Categories
-
-
Die avonture van Wilde Willemientjie
- Written by: Riana Scheepers
- Narrated by: Roeline Daneel
- Length: 1 hr and 12 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Sy is wild! Voor die verskyning van haar eerste tand is Willemientjie se wildheid wêreldbekend. Met al die diere van die diereryk wat sy om haar pinkie kan draai, reis sy die wêreld vol: na die Kalahari, Paternoster, selfs die maan! En so tussen die klappe wat sy en die diere aan booswigte toedien, sorg hulle vir een groot makietie.
Preview -
Die avonture van Wilde Willemientjie
- Narrated by: Roeline Daneel
- Length: 1 hr and 12 mins
- Release Date: 31-07-26
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹324.75 or free with 30-day trial
-
-
-
Stormkind [Storm Child]
- Written by: Riana Scheepers
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 4 hrs and 52 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so ’n stormnag ontmoet Jana vir !X’uri. !X’uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek.
Preview -
Stormkind [Storm Child]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 4 hrs and 52 mins
- Release Date: 26-08-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹546.23 or free with 30-day trial
-
-
-
Rympies vir pikkies en peuters
- Written by: Riana Scheepers
- Narrated by: Joanie Combrink, Susanne Beyers
- Length: 2 hrs and 36 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
ʼn Paar jaar ná die publikasie van Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hul nuwe bundel, Rympies vir Pikkies en Peuters, bied ʼn keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is sorgvuldig saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Vir opvoeders en versorgers in speelskole is hierdie bundel ʼn onmisbare bron en hulpmiddel, maar dit sal net so tuis wees by die huis as in die klaskamer.
Preview -
Rympies vir pikkies en peuters
- Narrated by: Joanie Combrink, Susanne Beyers
- Length: 2 hrs and 36 mins
- Release Date: 31-03-16
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
₹324.73 or free with 30-day trial
-