Get Your Free Audiobook

  • Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

  • Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey [The Story of Billy Foster and Koos de la Rey]
  • Written by: Chris Karsten
  • Narrated by: André Weideman
  • Length: 16 hrs and 12 mins

Prime logo New to Audible Prime Member exclusive:
2 credits with free trial
1 credit a month to use on any title to download and keep
Listen to anything from the Plus Catalogue—thousands of Audible Originals, podcasts and audiobooks
Download titles to your library and listen offline
₹199 per month after 30-day trial. Cancel anytime.
Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat] cover art

Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

Written by: Chris Karsten
Narrated by: André Weideman
Free with 30-day trial

₹199 per month after 30-day trial. Cancel anytime.

Buy Now for ₹586.00

Buy Now for ₹586.00

Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use and Amazon's Privacy Notice.

Publisher's Summary

’n Epiese geskiedkundige roman deur die bekroonde skrywer Chris Karsten. In die kleine handel dit oor die tragiese gebeure een aand in 1914 toe die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond is. Die teiken was die berugte bendelid William Foster, op vrye voet iewers in die wye Johannesburg. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?

Op pad na Moormansgat is een groot, verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen en uit alle lae van die samelewing. Dis die storie en nalatenskap van Billy Foster se dogter, Helena, op soek na haar herkoms; dis die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns, op soek na die gewetenlose moordenaars wat ’n driejarige seuntjie se familie eensklaps uitgewis het, en die moontlikheid dat die aanvallige jong vrou Helena aandadig aan die moorde kon wees.

’n Merkwaardige en veelvlakkige geskiedkundige roman, ’n hoogtepunt nie net in Chris Karsten se oeuvre nie, maar ook in die Afrikaanse letterkunde.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2022 Chris Karsten (P)2023 Human & Rousseau

What listeners say about Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.